Lofoord

News - Full Report

Spitbraai 31 July 2016
R60.00 per person.

‘n Heerlike wegneem Spitete gaan deur die M&M dames
verkoop word op Sondag 31 Julie 2016. Hierdie ete is t.b.v .
Konferensie in November 2016
 Spitbraai ete R 60.00 pp . Die ete sluit die volgende in:
Spit Hoender, Pampoentert,Knoffel Aartappels, Gemengde Groente gedoen in die spit. Heerlike warm poeding & vla vir nagereg.Wegneem houers sal voorsien word.
Bestellings en etes betaalbaar voor of op Maandag
25 Julie by Riana in die Kerkkantoor.0419921828
 
 

Date Added: 2016-07-08
Back to News
Pastor Corrie Muller
-  Presiding pastor

Mrs. Maryna Muller
- Church councillor

Home | About us | Staff | Events | Ministries | News | Teachings | Links | Photos | Contact

Powered by Virtual Enterprises / Easy CMS Website Builder